Play School

021 872 8162
060 525 3096

divkids@icloud.com

Ons strewe daarna om ‘n gelukkig, liefdevolle en ‘n omgee omgewing te verskaf, waarin kinders kan ontwikkel deur spel en konstruktiewe leer aktiwiteite en goed beplande kurrikulum.

  • Individuele sorg en aandag word moontlik gemaak deur ‘n hoë verhouding volwassenes tot kinders.
  • Ons verskaf ‘n stimulerende program wat deur middel van goed beplande aktiwiteite aangebied word deur bevoegde personeel.
  • Ons moedig kinders aan om hulle kommunikasie- en luistervaardighede te ontwikkel.
  • Om kinders die geleentheid te gee om hulle koördinasie vaardighede te ontwikkel.
  • Om kinders genoegsame selfvertroue te gee om met maats en volwassenes op ‘n goedgemanierde wyse te sosialiseer.
  • Die eerste tree in opvoeding moet die kind die vaardighede en selfvertroue gee om voorbereid en gretig te wil leer, wanneer hulle na die “groot skool” toe aanbeweeg.
  • Om kinders te lei na self-aanvaarding, met ‘n positiewe uitkyk op die lewe en om met selfvertroue op te tree.

 

CLASSES
image 1
READ MORE
ADMISSION
Application
READ MORE
CONTACT US
Teachers
READ MORE
NAVIGATION
 
Home
Mission
Classes
Menu
Admission
Gallery
Contact Us
FOLLOW US
 
GET IN TOUCH
 
Hoek van Derdelaan en Devinestr.
Paarl, Wes-Kaap

Phone: 021 872 8162 / 060 525 3096
Email:

Website Design by Revenge Designs